< < < Back


Priscilla Smith

Entrance:

The entrance fee is JUST R3 per person!


Date: 09 May 2026

Times:

Information:

Time: Between 14h00 – 16h00!

Priscilla is geen vreemdeling in die musiekbedryf nie. Ná haar sukses op SABC 2 Supersterre (TOP 3) het haar loopbaan van krag tot krag gegaan, met toere regoor die land en verskeie No. 1 treffers.

Haar optredes is energiek en veelsydig, met ’n perfekte balans tussen ballades en opbouende ritmes wat gehore van alle ouderdomme betower. Met haar unieke interpretasie en liefde vir musiek skep sy ’n ervaring wat mense telkens meer laat verlang.

Priscilla is ’n plat-op-die-aarde plattelandse meisie wie se opregte liefde vir mense en haar Skepper in elke optrede deurskyn.