< < < Back


Rudi Claase

Entrance:

The entrance fee is JUST R5 per person!

 

Date: 31 October 2026

Times:

Information:

Time: Between 14h00 – 16h00! 

'n Rudi Claase Produksie

Rudi Claase se gesondheid het sy musikale uitvoering vir die laaste 3 jaar diep aangetas. Hy is egter terug en GROTER as ooit!
In sy nuwe vertoning, getiteld "Stemme", skyn die diverse fasette van sy vokale vernuf en uitvoering op 'n nuwe vlak en hierdie blyk om een van sy beste produksies ooit te wees.
Rudi stel sy eie treffers, waarvan meer as 800 al uit sy pen gevloei het, ten toon en sy eie werk weef ongehinderd saam met ander se treffers aan 'n nuwe musikale tapyt. Van die kunstenaars wie sy treffers sing sluit in: Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Sonja Herholdt, Andriette, Kurt Darren en honderde meer.
"Stemme" is 'n ervaring wat ou aanhangers opnuut sal verlief maak op sy unieke styl en beloof om nuwe gesigte ewig by te bly!